Kontak ons by: Roy Campbellstraat 55, Brackenhurst, Alberton. E-
Ons visie vir Kultuur
Kultuur is geestesgoed wat gemik is op die ontwikkeling van die menslike gees. Alle deelnemers is wenners ongeag hul prestasie of talent. Waar kompetisie ter sprake is, kompeteer ons mededingend, sonder om die genot van deelname uit te skakel.
WEBBLAD ONTWERP EN BESTUUR DEUR
WERNER VAN PLETZEN
E-
‘n Boodskap van ons Kultuurorganiseerder af
‘n Groot Kultuur -
Soos gewoonlik skop die jaar se kultuur -
Die toneel is altyd groot pret. Kom kyk gerus wat ons jou bied… Laat 2012 tel!
Groete
M. van Jaarsveld
Belangrike datums om te onthou
15 Februarie 2012: Redenaars, Junior uitdunne. Gr. 8 -
1 Maart 2012: Toneel uitdunnde, Afrikaans en Engels.
Redenaars ATKV 1ste Rondte.
2 Maart 2012: Toneel uitdunne, Afrikaans en Engels.
8 Maart 2012: Redenaars ATKV 1ste Rondte
Hierdie bladsy word geborg deur
Sou u belangstel om op ons webblad te adverteer, kontak ons gerus.
Ons ATKV Redenaars
Die volgende leerders het na afloop van die uitdun rondtes deurgedring en verteenwoordig ons skool in April by die ATKV Redenaars.
C. Bellingan
C. Sanders
N. Terblanche
C. Bisset
L. Janse v Rensburg
N. Nolte
C. Keevy