HOËRSKOOL DINAMIKASnoepie

Tannie Manda & Joyce

Is jy honger? 

Kort jy skryfbehoeftes?

Dalk het jy jou das tuis vergeet

of kort enige warm kledingstukke? 

 

Namies se snoepie bied vir jou die volgende!!!

 

Pasteie

Burgers

Verskeie koeldranke

“Slush Puppies”

Gegeurde water

Verskeidenheid skyfies

Verskeidenheid sjokolades & lekkergoed

 

 

Verskeidenheid skryfbehoeftes

Voorgeskrewe werksboeke

 

 

Klerebank

?

?

?

?

?

?

Snoepie