HOËRSKOOL DINAMIKANOODHULP

Noodhulp

.

‘n Groot groep noodhelpers het in Augustus hul eksamens afgelê. Dit het baie goed gegaan. Die Vlak 1 doen slegs ‘n praktiese eksamen, terwyl die Vlak 2 en 3 ‘n praktiese, sowel as teorie eksamen aflê.

 

Nege noodhelpers het die Vlak 1 eksamens afgelê. Die Vlak 1 uitslae is as volg:

          2 kry tussen 75% en 79%

          6 kry tussen 80% en 89%

          1 kry 90%

 

Veertien het die Vlak 2 eksamens afgelê. Die uitslae vir die prakties is as volg:

          1 kry 72%

          6 kry tussen 80% en 89%

          7 kry tussen 90% en 99%

Die uitslae vir die teorie is nog nie ontvang nie.

 

Twaalf het die Vlak 3 eksamens afgelê. Die uitslae van die prakties is as volg:

          7 kry tussen 80% en 89%

          5 kry tussen 90% en 96%

Daar word nog gewag vir die teorie uitslae

 

Vyf Vlak 2’s wat siek was toe die eksamens afgelê was, sal dit op 19 September doen.

         

Louna Conradie

    

Namies  NOODHULP betrokke by Simulasiedag 

 

Woensdag 19 Augustus 2009 het Dinamika se Noodhulpspan saam met die

Ekurhuleni Stadsraad, ER24 - ambulansdienste,THINK BIKE en die Discovery-ER24 Medikopter ‘n simulasie-ongelukstoneel opgestel.

Die idee van die toneel was om die publiek en veral motorfietsryers bewus te maak van die gevare wat ‘n motorfiets inhou. Die toneel het ‘n motorfietsryer wat deur ‘n petroltenker raak gery is voorgestel.

Van die “beserings” wat die pasiënte opgedoen het was onder andere:

                erge hoofbeserings                                       

                erge borskasbeserings   

                    rug- en nekbeserings en frakture

Dinamika se noodhelpers moes die beseerders stabiliseer en monitor totdat die nooddienste opgedaag het en die pasiënte per ambulans en helikopter vervoer is na die naaste hospitaal.

Namies se noodhulpspan betrokke:

                                                                                                        

   

            Uitslae tak Dinamika kompetisie

                 12 September 2009

 

C.

Parsons

- B.A.A

M.

Olckers

- Vlak 3

R.

Pieterse

- Vlak 2

J.

Van Zyl

- Vlak 3

W.

Pentz

- Vlak 3

S.

Schaal

- Vlak 3

L.

Engle

- Vlak 2

S

Bester

- Vlak 2

H.

Strydom

- Vlak 2

B

du Toit

- Vlak 3

D

Niemand

- Vlak 2

Graad 8

  span

 

Eerste

Mauritz Niemand (kaptein)

 

Hanno van der Walt

 

Marnus van Staden

 

 

Tweede

Juanita Steyn (kaptein)

 

Jikita van Blerk

 

Melanie Smit

 

 

Graad 9&10     

      span

 

Eerste

Shereé Schaal (kaptein)

 

Crystal Stroebel

 

Jeanene Swanepoel

 

Stephanie Crafford

 

 

Tweede

Jacques van Zyl (kaptein)

 

Caroline Oehley

 

Mart Olckers

 

Waldo Pentz

 

 

Derde

Letisha Engle (kaptein)

 

Chantel Thoms

 

Stefan Valentin

 

Derrick Niemand

Graad 11&12

      span

 

Eerste

Cecil Parsons (kaptein)

 

Suzelle Bester

 

Werner Louw

 

Hendrik Strydom

 

 

Graad 8      Individueel

 

Eerste

Hanno van der Walt

Tweede

Juanita Steyn

Derde

Mauritz Niemand

 

 

Graad 9&10      Individueel

 

Eerste

Derrick Niemand

Tweede

Stephanie Crafford

Derde

Jacques van Zyl

 

 

Graad 11&12     Individueel

 

Eerste

Hendrik Strydom

Tweede

Werner Louw

 

 

    Beste span op die  vloer

               met 92.7%   

Shereé Schaal

Crystal Stroebel

Jeanene Swanepoel

Stephanie Crafford

 

 Beste individu op die vloer

                  met 92%   

Derrick Niemand