



|
Mnr & Mej Dinamika |
|
Mnr en Mej Dinamika-geleentheid word by die skool aangebied. Dis ‘n spoggeleentheid waarna baie uitgesien word. Meisies slaan asems weg met hul skoonheid en die manne spog met hul spiere. Me. Karen Feenstra is die koördineerder en word bygestaan deur die Gr.11 registerpersoneel. |






















|
MNR MATRIEK 2009 |
TERSIUS SLABBERT |
|
MEJ MATRIEK 2009 |
CHANTEL STRYDOM |
|
|
|
|
MNR DINAMIKA 2009 |
LLUWELLYN VOS |
|
MEJ DINAMIKA 2009 |
TIMARA CORNEELSEN |
|
|
|