




|
Dinamika Hotelskoolleerders neem deel aan die “Ticket for life bursary” kook-kompetisie wat saamgestel is deur “THE INTERNATIONAL HOTEL SCHOOL” van Sandton.
Twee van Namies se hotelskoolleerders, Cornè Pentz en Beatrice Schutte eindig onder die top 10 wat ons weereens die enigste skool maak met diè besondere prestasie!
Verskeie hotelaande word deur die jaar gehou waar ouers & vriende lekker kan kom saam eet en kuier. |



|
Hotelskool |