HOËRSKOOL DINAMIKA

SKOOLGELDE - 2010

                                 HOËRSKOOL DINAMIKA

         POSBUS 167386, BRACKENDOWNS, ALBERTON 1454

                                               Telefoon:              011 867-5986/7                                     e-Pos: finansies@namies.co.za  

 

         

H/S DINAMIKA DEBIETORDERVOLMAG    2010

 

 

 

BESONDERHEDE VAN LEERDER(S)

VAN:

NAAM:

GRAAD:

REK. NR

1.

 

 

 

 

2.

 

 

 

 

3.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Debiteer my rekening op (dui keuse van dag aan)

 

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

of

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

 

Met ingang van Februarie, waarvan die laaste aftrekking nie later as 7 November sal plaasvind.

 

Bedrag vir onderriggeld  per maand per leerder :   R705-00 p/m                                                               R .....................

                                                                                        

Addisionele bedrag per maand vir kostevergoeding op sekere vakke

Gr 10-12      Rekenaar t/t: R65 /Inligtingsteg. :R65/ Elektriese teg.: R65 /

Gasvryheid : R65/ Toerisme: R15                                                                                                  R .....................

 BANKBESONDERHEDE    ( LET WEL – GEEN KREDIETKAATNOMMERS NIE   )

BANK:

REKENINGNOMMER:

TAKNAAM:

TAKVERREKENINGSNO.

 

Ek, die ondergetekende, magtig Hoërskool Dinamika om my rekening soos bo genoem, te debiteer met die bedrag nodig vir die

betaling van die maandelikse paaiemente verskuldig ten opsigte van onderriggeld soos deur die Beheerliggaam bepaal vir die

betrokke jaar:

Ek begryp verder dat –

1.  die magtiging van  hierdie volmag onderworpe is daaraan dat geen persoon enige toegang van welke aard ook al tot

my rekening sal  kry nie, behoudens die debitering van my rekening soos hierkragtens gemagtig;

2.  hierdie volmag te eniger tyd deur wedersydse skriftelike kennisgewing van 30 (dertig) dae beëindig kan word en dat ek

 nie op terugbetaling van die bedrae geregtig is wat Hoërskool Dinamika onttrek het terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan Hoërskool Dinamika verskuldig was nie;

3.  hierdie volmag outomaties gekanselleer sal word indien meer as 3 opeenvolgende debietorderafrekkings as onbetaald

 teruggekeer het;

4.  ek u onmiddellik in kennis sal stel van enige veranderinge in my bankbesonderhede;

5.  in gevalle waar daar op bogemelde betaaldae nie voldoende fondse in bogemelde bankrekening vir die betaling van gemelde aftrekkings beskikbaar is nie, ek Hoërskool Dinamika magtig om die agterstallige aftrekkings by daaropvolgende aftrekkings by

te voeg, behalwe in die geval waar ek die agterstallige bedrag in kontant aan Hoërskool Dinamika sal oorbetaal 14 dae voor die

dag van die volgende aftrekking;

6. die magtiging van krag bly vir die huidige skooljaar, tensy dit skriftelik gekanselleer word voor die einde van die jaar soos genoem in punt 2.

 

    Handtekening van rekeninghouer: ___________________________________Datum: ___________

 

Debietorder

 

BESONDERHEDE VAN OUER/VOOG

VAN:                                                                                   VOORLETTERS:                                 TITEL:

 

KONTAK NOMMERS:

SELFOON:                                                        WERK:                                                  HUIS:

 

POSADRES:

 

                                                                                                                                      POSKODE: