HOËRSKOOL DINAMIKA

Personeel

Ander

Mnr.Johann Krige is vanaf Januarie 2008 die berader by die skool.Leerlinge en ouers kan hom daagliks vanaf 11:00 tot 15:00 spreek.  Afsprake kan deur Mev.Heymans of Mev. Conradie gemaak word om Mnr. Krige te spreek.

 

 

Mnr. Krige is ‘n persoon met heelwat ervaring as berader aangesien hy jare betrokke was by die departement se ondersteunings dienste.

 

Onderwysers word al hoe meer gekonfronteer met die hantering van psigomaatskaplike probleemsituasies in skoolverband.Die skool is dikwels die enigste hulpbron vir die kind en die gesin.Onderwysers is egter nie opgelei as terapeute nie en voel hulself nie altyd genoegsaam toegerus om die aangebode situasie te hanteer nie.Die wyse waarop die onderwyser reageer op die aangebode situasie, kan ‘n opbouende of afbrekende invloed op die kind se belewenis van die situasie,asook sy ontwikkelingsvordering uitoefen.

 

Hier by Dinamika dra ons die kind se belange op die hart en is dit vir ons van die uiterste belang om te sorg dat ons kinders gelukkig is.

BERADING

JEUGWERKERS

Dinamika het weereens hierdie jaar ’n jeugwerker wat betrokke is by die skool. Sy is me Rozanne Blignaut wat beskikbaar is om leerders raad en advies te gee.

 

Chris v.d Schyf en oom Johann help met berading by die skool en enige iemand kan hulle kontak tydens skoolure.

FINANSIES

 

 

 

 

 

 

 

 

René Haasbroek

 

 

 

 

 

 

 

 

Karen de Kock

 

 

 

 

 

 

 

 

Jaen-Marie Willemse

MEDIASENTRUM

 

 

 

 

 

 

 

 

Mev. Ina Rautenbach

BERADER

 

 

 

 

 

 

 

 

Mnr. Johann Krige

SPORT

 

 

 

 

 

 

 

 

Mnr. Johan Schutte

KULTUUR

 

 

 

 

 

 

 

 

Mev. Mari van Jaarsveld

BEMARKING

 

 

 

 

 

 

 

 

Mev. Jeanette Appel