Kunswedstryd

Dinamika bestaan definitief nie net uit sport en akademie nie.  Ons kultuur het in 2017 hoogty gevier by die Alberton Kunswedstryd.  Daar was altesaam 25000 inskrywings by die Alberton Eisteddfod.  Die inskrywings het gestrek van Kempton Park tot by Heidelberg.

 

Hoërskool Dinamika spog met 122 itemwenners en 8 afdelingswenners.

DM1g45

 

 Kunswedstryd Itemwenners - 2017:

 

Graad 12 


Naam

Prestasie

Cameron Coetzer

Kuns (x8)

Afrikaans (Bybelvoordrag) 

Jade Sanders

Afrikaans (x5) 

Jennie de Jager

Afrikaans (Gedramatiseerde poësie)

Dans (x17) 

Genique Hammond

Dans (x17) 

Graad 11


Naam

Prestasie

Sulize Prozesky

Skryfkuns (Poësie) (x2) 

Tamryn Oeschger

Afrikaans (Gedramatiseerde poësie) 

Kayla Lancellas

Skryfkuns

 

Graad 10

 

Naam

Prestasie

Kyle Coetzer

Afrikaans (Bybelvoordrag)

Ané Rademeyer

Kuns (Kleurpotlode) 

Moné Vogel

Kuns (Waterverf)

Gabriella Louw

Kuns (Grys potlood)

Suline Engelbrecht

Dans (x8) 

Chanté du Toit

Kuns (Charcoal) 

Claudia Dry

Sang 

 

Graad 9

 

Naam

Prestasie

Rozelle Stegmann

Engels (Monoloque)

Afrikaans (x4) 

Amoné Swart

Kuns (Gemengde media) 

Debbie Pieters

Afrikaans (Verhaalkuns)

Afrikaans (Gedramatiseerde prosa)

Afrikaans (Monoloog)

Afrikaans (Prosa) 

Chany Vorster

Kuns (Collage)

Liam Cillie

Afrikaans (Voorgeskrewe poësie)

Afrikaans (Samespraak)

 

 

 

Graad 8

Naam

Prestasie

Izé van Jaarsveld

Kuns (x2)

Sang (Films) 

Carli Breytenbach

Engels (Prescribed poetry) 

Natalee Ballack

Sang (Ligte lied) 

Mikayla Venter

Kuns (Gemengde Media) 

Clarissa Evler

Redenaars (Eie keuse)

Danica Joubert

Redenaars (Eie keuse)

Afrikaans (Bybelvoordrag)

Dans (x8) 

Natasha Cromhout

Afrikaans (Gedramatiseerde poësie) 

Gabriella Louw

Kuns