Welkom by Hoërskool Dinamika se offisiële webblad.  As jou pad doelgerig is, 
maak Dinamika jou 1ste keuse! Volg ons 
op facebook

Kontak ons by:   Roy Campbellstraat 55, Brackenhurst, Alberton.    E-pos: admin@namies.co.za    Tel / faks: 011 - 867 5986

 

KULTUUR SPORT AKADEMIE ALGEMEEN TUIS KULTUUR SPORT AKADEMIE ALGEMEEN TUIS

‘n Boodskap  van ons hoof, Mnr. Vollaard

Deur ons naam, Dinamika, wil ons alles wat ons was, is en nog gaan wees illustreer. Ons poog elke dag om as skool dinamies te leef in alles wat ons dink, doen en sê. Ons sukses in sport, kultuur en akademie bevestig dit. Ons sing ons skoollied met trots. Dinamies is ons strewe en ‘n vaste geloof en belydenis.

Die Here is ons Regter

Die Here is ons Leidsman,

Die Here is ons Koning,

Hy sal ons red.  (Jesaja 33 vers 22)

Ontmoet ons personeel

Hierdie bladsy word geborg deur

KWARTAALPROGRAM: EERSTE KWARTAAL

 

Let wel dat die datums in die program kan verander. Skrywes met finale reëlings sal aan leerders gegee word.

JANUARIE
5 - Gr 12 : Uitslae
16 - Skole Open – Personeel
17 - Atletiek : Gr 8 Uitdunne
18 - Skole Open, Gr 12 : Oueraand
19 - Gr 8 : Oueraand
20-22 - Gr 8 : Kamp
23 - Gr 9 – 12 : Bekroning Akademie
25 - Top 20 Uitstappie
26 - Atletiek : Interhuis
28 - Noodhulp : Prysuitdeling
FEBRUARIE
1 - Atletiek : Germiston Stadion (Slegs      atlete)
2 - Groentjiekonsert
3 - Atletiek : Hoër Volkskool Heidelberg      (Weg)
6 - Redenaars : Junior Uitdunne Gr 8 - 9
7 - Redenaars : Senior Uitdunne Gr 8 - 9
8 - Noodhulp : Algemene Jaarvergadering
9 - Atletiek : Boksburg Stadion Stofberg
10 - Valentynsbal
13 -Atletiek : Inter Alberton Prestige
    Byeenkoms, Finansiële Komitee:18:00
16 - Uitvoerende Komitee : 18:00
17 - Atletiek : Hoërskool Roodepoort
      Redenaars : ATKV Registrasie sluit
20 - Atletiek : Groter Alberton (Germiston       Stadion)
23 - Atletiek : Groter Alberton (Germiston       Stadion), Beheerliggaam : 18:45
24 - Bybelspreker
25  - Alberton Oefenwedstryde:        Wintersport
MAART
1–2 - Toneel : Uitdunne – Afrikaans en         Engels Redenaars :ATKV 1ste Rondte
3 - Super 12 – Hoërskool John Vorster      (Weg)
5 - Gr 8 – 12 : Toetsreeks begin
8 - Redenaars : ATKV 1ste Rondte
10 - Super 12 – Hoërskool Bergsig (Tuis)
12 - Finansiële Komitee : 18:00
15 - Uitvoerende Komitee : 18:00
17 - Super 12 – HTS Tuine (Weg)
21 - Menseregtedag
22 - Beheerliggaam : 18:45
24 - Super 12 – Hoërskool Generaal        Hertzog (Weg)
28 - Super 12 – Hoërskool Wesvalia (Tuis)
29 - Geen Toets
30 - Skole Sluit
30–5 - April Netbaltoer : Eerste Span
31–4 - April Rugbytoer : Eerste Span –           Maurtiz Jansen
APRIL
6 - Goeie Vrydag
10 - Skole Open, Rugby : Proewe o/16 –        Hoërskool President
11 - Rugby:Proewe o/18 – Alberton High        School, Kunswedstryd:Inskrywings
12 - Hokkie:Hoërskool Brandwag (Tuis)
       Netbal:Liga
14 - Super 12:Semifinaal – Die Wilgers        Pretoria

WEBBLAD ONTWERP EN BESTUUR DEUR

WERNER VAN PLETZEN

E-pos: werner.vanpletzen@yahoo.com

Klik op die prent om ons School
Communicator af te laai